Angies wedding photography het vir Annarensia gevra vir hulle storie.

“Round table het ‘n funksie gehad vir al die nuwe mense in die dorp en ek het toe al twee maande skool gehou in die dorp. Hulle het toe ‘n “veiling” gehad vir die round table ouens en ek het vir Louis “gekoop” vir n dans. Daarna het dinge net gebeur soos dit moes en ‘n jaar later trou ons.

Ons wou ‘n tradisionele boere troue gehad het van kerk in die bos tot boere kook kos en lekker musiek. Dit was alles waaroor ek gedroom, my rok was perfek, my man was handsome en die saal het al my verwagtinge oortref! Dit was ‘n dag vol liefde en feesviering.”

Advertisements

Written by Angies wedding photography

Hi I am Angela, but everyone calls me Angie. I am a laidback natured person, but I love to work through challenges and trying new things, not only in life but in my photography as well. I always want to please people best I can. I am a wedding photographer that knows what you want.

One comment

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s