From April, 2017

Annarensia & Louis Troue

Angies wedding photography het vir Annarensia gevra vir hulle storie. “Round table het ‘n funksie gehad vir al die nuwe mense in die dorp en ek het toe al twee maande skool gehou in die dorp. Hulle het toe ‘n “veiling” gehad vir die round table ouens en ek het vir Louis “gekoop” vir n…

Advertisements