Ruan en Lise se troue, Black Eagle boutique hotel Roodepoort

Familie en vriende het die huweliksbevestiging van Ruan en Lise Van Buuren gevier by die Black Eagle Boutique hotel in Johannesburg. ‘n Warm intieme onthaal is deur een en almal geniet. Lise was ‘n pragtige bruid en die trotse bruidegom kon nie sy oë van haar af hou nie.

Advertisements

Leave a comment

This site uses Akismet to reduce spam. Learn how your comment data is processed.